In hierdie kursus gaan ons kyk na waardedaling. Hoe om die verhaalbare bedrag te bereken en hoe om ‘n vraag oor waardedaling aan te pak.